Finesse magazine book launch 2019
Who I Am Makes A Difference - Interview Topic
BLUE RIBBONS WORLDWIDE...UNITING HUMANITY THROUGH THE POWER OF LOVE!
Do you ever feel like there are times when you're not doing enough, getting their fast enough, don't have enough support. There are times in my life when I believe I may not be doing enough, being enough, connecting with you enough and then...GOD shows up to remind me to tell you that I LOVE YOU!
WHO YOU ARE MAKES A DIFFERENCE!
Your Grandma Sparky
www.BlueRibbons.org

One Magazine - Theresa Moila
Cansa Rooi Rose - October
Lig tydskrif - Junie 2017 uitgawe
Die Artikel soos in Lig;
Julie Steynberg, een van die ambassadeurs van Verskilmakers Internasionaal, sê: “Wanneer jy erkenning kry, wanneer daar waardering teenoor jou uitgespreek en gedemonstreer word, begin mense om die beste in hulleself raak te sien. En dan begin hulle om ’n positiewe verskil in hul gemeenskap te maak. “Om jou waardering vir mense te wys, is ’n manier om hulle te bemagtig. In teenstelling daarmee om gedurig op hulle neer te sien en op die negatiewe te fokus. Positiewe optrede het ’n kultuur van gesonder, gelukkiger en voorspoediger mense tot gevolg. Jou liefdesdaad versprei soos goeie saad, dit lewer ’n groot oes wat ander se lewe verander. “Dit kan so eenvoudig soos ’n opregte kompliment wees, of jou uitgesproke waardering teenoor iemand wat ’n verskil maak.” Verskilmakers Internasionaal het die gebruik om ’n blou waarderinglint aan verdienstelike persone uit te gee. “Dié blou lint,” vertel Julie, “gee hierdie boodskap aan die ontvanger daarvan: Wie jy is, maak ’n verskil in my lewe. “Die blou lint-gebruik het in 1983 ontstaan en is reeds wêreldwyd deur 44 miljoen mense aangegee.” |
Groot Ontbyt Onderhoud
Julie B Steynberg Radio Interview with Johrne v Huysteen & Hendri Myburgh from GrootFM October 2016
Plaaslike weldoener vereer
Differencemakers SA is ‘n internasionale beweging vir mense wat ‘n verskil in ander se lewens maak. Dit is gebaseer op die beginsel van die film, Pay it Forward. Jy bewys ‘n goeie daad aan iemand en vra daardie persoon om dit weer aan iemand anders te doen.
‘n Groot eer het Annemarie Cronjé van Bloemfontein te beurt geval toe sy deur Differencemakers SA genomineer is as een van die Top-100-verskilmakers in die land.
Julie Steynberg, die uitvoerende direkteur van Differencemakers SA, het 2013 ‘n bewusmakingsprogram begin om die mense van Suid-Afrika meer bewus te maak van die Blue Ribbon Ceremony. Dit word reeds deur 34 miljoen mense in sowat 11 lande gebruik om ‘n verskil te maak. The Blue Ribbon Ceremony het in 1983 in San Diego, Amerika, begin en oor die jare wêreldwyd uitgebrei. Veertig miljoen mense het reeds wêreldwyd deelgeneem aan ‘n Blue Ribbon-seremonie. SA is nou ook deel van hierdie beweging.
Steynberg het onlangs ‘n werkswinkel vir 14 plaaslike dames kom aanbied. Elkeen van hierdie dames is gekies om ‘n verskil in mense se lewens in Bloemfontein te maak. Tydens die werkswinkel is Cronjé se Top-100-nominasie amptelik oorhandig en het sy weer erkenning aan die ander dames gegee deur ‘n blou Verskilmakerlint vir elkeen aan te steek om hulle so te vra om met die goeie gebaar voort te gaan.Dit is die eerste keer dat iemand van die Rosestad genomineer is en dat so ‘n werkswinkel hier aangebied is.